Carwash
February 26, 2008
· Geliasseer in Toet-toet!
Ag julle outjies, jammer dat ek so stil was. Ek was by die Car Wash en hulle moes 3 keer oor was want hulle het aanhoudend klein plekkies gemis.

Ag tog! Ek moet alweer ry, hulle het wragtag nog ‘n spot gemis….!
Sien Later!
Dellie said,
February 27, 2008 @ 9:33 vm
Wanneer kan ek my kar bring?
Skoor said,
Maart 10, 2008 @ 4:41 nm
Jammer julle, ek het die besigheid oorgekoop, saam met die wassers. Sodra ek en my kar skoon is, sal ek besluit of ek selfsugtig gaan wees, en of ek sal deel…
Dellie said,
Maart 10, 2008 @ 5:09 nm
Skoortjie, issit ‘n BK??? Kan ekke lid word assemblieftog?
Skoor said,
Maart 11, 2008 @ 10:49 vm
Nee Dellie, dis ‘n eenvrou saak – maar ek sal jou laat weet wanneer my vel dungewas is, dan kan jy kom staan in die tou!
Roer said,
Maart 11, 2008 @ 7:15 nm
Ek vry niks wat se gat beter as myne lyk nie… Behalwe Mnr. Roer.
neykie said,
April 23, 2008 @ 1:32 nm
my kar moet ‘n full wash en wax kry? wa boek ek in?