Ek is…
‘n Hoeterbek!
Ek wil lawaai as ek kwaad is, uit my maag uit lag as ek bly is.
Ek is meeste van die tyd loud en gebruik graag my toeter as iemand my gat krap.
Welkom in my lewe…