Onse Blogsfeer

Ek was erg besig die laaste paar dae en het nie eintelik tyd gekry om te blog nie.   Ek het darem wel tyd gehad om deur ‘n paar blogs te lees en het lekker interresante dinge raak gelees.

Oorlat ek nuut is met die blog-ding weet ek nie eintelik waaroor om te skryf nie.  Ek sien hier is nogal ‘n ietsie van alles onder die bloggers.  Een blog wat ek regtig geniet is Bosparra. WHAHAHAHA! Dis vir my soos my oggend-koerant en koffie.  Platkuif, you rock!

En toe lees ek beginnerboer se Seksvrae-blog raak.  EISH!  Ek dink die ou het sy kop in ‘n bynes gesteek (hiehie) want om sulke prominente vrae te stel het nogal guts.  Veral as jy dink aan die agtergrond waar die outjie vandaan kom.  Maar, ek gun elke diertjie sy plesiertjie – gelukkig uiter hy sy dinge op ‘n blog en molesteer nie kinders soos onse Jurie nie…

Na my swerftog in die blogsfeer gaan ek beslis biedjie my blogroll update en ook sommer begin comments los.

4 Responses so far »

  1. 1

    platkuif said,

    Dankie vir die mooi woorde Hoeterbek!Welkom in die blogsfeer…dit is ‘n ‘weird’ plek! Enjoy dit. Hier is ‘n artikel met ‘n paar oulike afrikaanse blogs (http://www.bosparra.com/afrikaanse-blogsfeer/) en dan het ‘n blog soos ‘Dellie se dinge’ ‘n moerse lang lys van pretty much almal se links

    groete
    p

  2. 2

    neykie said,

    Welkom.

    My eerste besoek en ek is seker ek gaan weer ‘n draai maak

  3. 3

    Dellie said,

    Welkom Hoeterbek! Hoop jy gaan dit geniet in die blogwêreld. Daar is gelukkig nog nie eintlik reels nie, so jy skryf waaroor jy wil, presies hoe jy wil!

    Ek stem, ek vrek oor Bosparra!😉

  4. 4

    TristonJ said,

    Dellie said it! Skryf waaroor jy wil… daar is soveel blogs van verskilende kleure en geure dat jy nie eintlik met iets verkeerd kan gaan nie!😀


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: